“Meer as honderd-en-dertig jaar geleë het M.G. Human die grond gegee aan die N.G. Kerk vir ’n heiligdom; so het Humansdorp in aansyn gekom.” So sê skrywer E.J. Gerryts in sy inleiding tot die tweede uitgawe van hierdie boek in 1975. ,”Humansdorp se Groei en Bloei” is die eerste keer in 1949 uitgereik ter herdenking van die 100ste bestaansjaar van die dorp. Hierdie derde uitgawe is deur die Humansdorpse Museum Vereniging met die vriendelike toestemming van die Gerryts familie uitgereik om die 170ste bestaansjaar van Humansdorp te vier (2019).Hierdie boek kan by die Humandorpse Museum gekoop word, en ook by (klik op die logo) |

Humansdorp se Groei en Bloei
R109.00
Hierdie derde uitgawe is deur die Humansdorpse Museum Vereniging met die vriendelike toestemming van die Gerryts familie uitgereik om die 170ste bestaansjaar van Humansdorp te vier (2019).
Hierdie boek kan by die Humandorpse Museum gekoop word, en ook by Takealot https://www.takealot.com/humansdorp-se-groei-en-bloei/PLID68544932
A Write-On Reproduction Project – Giving Old Books New Life!
Click Link above for more information about reproducing out-of-print books!
- Book Author: EJ Gerryts
- Language: Afrikaans
- Publisher: Write-On Publishing
No more offers for this product!
General Enquiries
There are no enquiries yet.
Reviews
There are no reviews yet.